Lucas Black

Lucas Black
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Lucas York Black
Geboorte 29 November 1982 (1982-11-29)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lucas Black (gebore 29 November 1982) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Sling Blade (1996), The Fast and the Furious: Tokyo Drift (2006), 42 (2013), en Furious 7 (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy